All-Bran vir die Siel

In stock    
Only 1 left
SKU
35336
R46.00
Quick Overview
MOEG vir jou lewe? Moeg gesukkel met stukkende verhoudings, te veel stres en alewige bekommernisse? Susan Coetzer se no-nonsense gesonde kos vir jou siel is net wat jy nodig het. Deur water te drink en voldoende vesel in te neem, kan jy jou liggaam detoks en nuwe energie gee. Net so sal die 12 stappe vir ’n geestelike detoks in hierdie handleiding jou weer passie vir die lewe gee. Jy sal die Nuwe Plan wat God vir jou het, ontdek en weer voluit deur die lewe kan dans.
Moeg gesukkel met stukkende verhoudings, te veel stres en alewige bekommernisse? Susan Coetzer se no-nonsense gesonde kos vir jou siel is net wat jy nodig het. Deur water te drink en voldoende vesel in te neem, kan jy jou liggaam detoks en nuwe energie gee. Net so sal die 12 stappe vir ’n geestelike detoks in hierdie handleiding jou weer passie vir die lewe gee. Jy sal die Nuwe Plan wat God vir jou het, ontdek en weer voluit deur die lewe kan dans. All-Bran vir die siel se gesonde vesel bestaan uit … Aangrypende verhale oor Susan se liefdes en vreugdes, maar ook haar seerkry en hartseer.Eerlike bekentenisse oor die lesse wat sy geleer het uit haar verlede en die foute wat sy gemaak het, maar ook haar suksesse Bybelverse wat spesiaal gekies is omdat hulle jou hart sal aanraak soos wat hulle Susan se lewe verander het Stap-vir-stap planne en praktiese dinge om te doen om seker te maak jou lus vir die lewe verdwyn nie sommer net weer nie. Duisende vroue het reeds die Nuwe Plan vir hulle lewe ontdek deur dié handleiding deur te werk. In hierdie hersiene uitgawe maak die skrywer haar hart verder oop oor wat in haar lewe gebeur, sodat sy ander vroue se harte kan versterk.
More Information
AuthorSusan Coetzer
PublisherCarpe Diem Media
PlaceVanderbijlpark
Year2011
ISBN9781770312012
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.