Baai Baai Tietiesbaai

In stock    
Only 1 left
SKU
35343
R30.00
Quick Overview
Die seekosgeure wat tussen die rotse bo die Agterbaai opstaan, kan net van 'Die Spookhuis' se kant kom - daar waar die driepoot eenkant op die rooikranskoletjies staan terwyl Pieter Pieterse se tikmasjientjie gesellig knetter. Het iemand al ooit sy hartland so met 'n ander gedeel? Dis 'n lekkerte wat hier diep iewers posvat as die legendes van Tietiesbaai so tussen die letters begin lyf kry. Soos Footloose Venter en die pienk skaap, en Oempie Blessie en die kreefspietkops. Want 'n storie is net 'n storie as iemand hom kán vertel. Smaaklik, soos netnou se bolwangkreefmannetjie saam met die boksietjie droë rooi. As Eva net nie 'n appel gehad het nie. En as die 'Ingilsman' met die wit TUV-bakkie haar nie hier kom wipneus hou het nie ... Dit is so al asof die karavaan party dae te groot word. En dan die dorpsontwikkelaars en stootskrapers. Laaigrawe kom byt stukke aarde uit die watermuishonde se wêreldjie terwyl die laaste veld- kool nog teen die sandhange vasklou aan die lewe'. Is dit die einde, of 'n nuwe begin?

More Information
AuthorPieter Pieterse
PublisherHAUM-Literêr
PlacePretoria
Year1988
ISBN9780798623124
BindingHardcover
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.