Bome & Struike Van Die Witwatersrand, Magaliesberg & Pilanesberg

R95.00
Out of stock
SKU
35201
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Suid-Afrika se flora word gekenmerk deur 'n rykdom en verskeidenheid wat moeilik oortref kan word. Hierdie boek bevat die kunstenares Joan van Gogh se illustrasies van die pragtige bome en struike van die Witwatersrand, Magaliesberg en Pilanesberg: moontlik die digs bevolkte en hoogs geïndus- trialiseerde gebied in die land, wat lank deur skrywers oor plantkunde verwaarloos is, maar wat verbasend ryk is aan inheemse bome.

Die 150 duidelike en akkurate skilderye in volkleur word aangevul deur beskrywings wat sorgvuldig tydens die afgelope vyftien jaar deur Joan van Gogh en die vooraanstaande botanis, dr John Anderson van die Botaniese Navorsingsinstituut in Pretoria, opgestel is. Die teks beskryf die kenmerkende eienskappe van die bas, blare, vrugte en blomme van elk van die 159 inheemse spesies wat in die gebied voorkom. Kaarte wat die verspreiding en habitat aandui, sketse van die groeiwyse, 'n aanduiding van die maksimum hoogte wat die plant bereik en ander interessante inligting word oor elke spesie verskaf. Bome & Struike van die Witwatersrand, Magaliesberg & Pilanesberg is nie net 'n belangrike kunswerk en akkurate en praktiese gids vir die botanis sowel as die leek nie, maar is ook 'n pleidooi vir die bewaring van die manjifieke boomlewe van hierdie streek

*Name inscription on first page*
More Information
AuthorJoan Van Gogh & John Anderson
PublisherStruik Uitgewers
PlaceCape Town
Year1988
ISBN9780869777206
BindingHardcover
ConditionVery Good
Dustjacket ConditionGood
CommentsName inscription on first page
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.