Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Bonga

BookBucks Review and collect 20 points.
Bonga - is dit die verhaal van 'n jong man wat nie sy "plek" geken het nie en daarom moes sterf, en 'n hele gemeenskap saam met hom? Is dit die verhaal van Inacia Maria se liefde vier 'n man en vir 'n wêreld wat eintlik vreemd was aan haar, 'n liefde wat uiteindelik tot die vernietiging van daardie wêreld moes lei? Is dit die verhaal van luitenant Vas d'Areujo - en alles waarvan hy simbool is - wat homself in 'n fort verskans het en hulle wat "anders" was as hy, niks gegun het nie? Kan Bonga gesien word as 'n skerp, skokkende aanklag teen 'n bepaalde opvatting van beskawing, wat die kiem van ondergang in hom dra? Allerlei elemente is hier aanwesig, saam met alles wat aan Elsa Jouber se werk 'n besondere plek in ons romanliteratuur gee. Dit is 'n verhaal waar in elke klein gebeurtenis daar die flikkering is van wat onder die oppervlak lê, wat dieper gaan as net die feitelike en wat die diepste nisse van die mensegees belig.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR34.00

Details

Additional Info

Author Elsa Joubert
Publisher Tafelberg
Place Cape Town
Year 1975
Edition Derde Druk
ISBN 9780624022275
Binding Hardcover
Condition Good
Dustjacket Condition Good
Comments Short closed tear on back of dustjacket

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.