Briewe uit ou Transvaal
Jan Hoogeveen het Holland in 1897 verlaat om in die ou Zuid-Afrikaanse Republiek die weg te baan vir 'n nuwe toekoms vir hom en sy gesin. Sy ontroerende, persoonlike briewe aan sy vrou en kinders bied 'n buitengewone blik op die mense, leefwyse en ontberinge in die ou Transvaal. Sy reikhalsende verlange na die koms van sy geliefdes skemer oral deur. Die Anglo-Boereoorlog breek egter uit, Jan Hoogeveen veg vir die Boere, en skryf sy laaste paar briewe in 'n konsentrasiekamp. Briewe uit ou Transvaal sal almal wat belangstel in die geskiedenis van ons land en die pioniersgees van sy negentiende-eeuse inwoners aangryp. Ena Jansen vang die tydsgees pragtig vas in haar vertaling As persoonlike dokument van 'n veelbewoë tydperk is dit 'n boek met besonderse trefkrag. In 'n paar briewe in hierdie versameling sal daar 'n woordgebruik en toespelings voorkom wat sekere lesers dalk kan aanstoot gee. Ná lang oorweging is besluit om enkele briewe waarin sy verlange na sy vrou op 'n aardse en direkte manier verwoord word, by hierdie versameling in te sluit. Dit gee 'n verdere dimensie aan die karakter van hierdie streng gereformeerde onderwyser en latere vegter waarsonder die leser nie 'n totaalbeeld van die man Jan Hoogeveen sou kon vorm nie. Die betrokke gedeeltes is dus nie aan te beveel vir lesers wat aanstoot neem aan direkte seksuele verwysings soos wat in dié briewe voorkom nie.
Author | Jan Hoogeveen |
---|---|
Publisher | Human & Rousseau |
Place | Cape Town |
Year | 1982 |
ISBN | 9780798114523 |
Binding | Hardcover |
Condition | Good |
Dustjacket Condition | Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.