Broedertwis: Bittereinder en Joiner - Christiaan en Piet de Wet

R90.00
Out of stock
SKU
21681
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Een oorlog, twee broers, een tragiese twis. Albert Blake kyk in sy jongste boek na hoe verraad die bittereinder-generaal Christiaan de Wet en sy joiner-broer, Piet, uitmekaar gedryf het. Hy ondersoek hul godsdienstige oortuigings, karaktertrekke en die rol van oorlogtrauma om hul uiteenlopende reaksies te verklaar. Wie was reg: Christiaan, wat te alle koste die vryheidstryd wou voer die oorlog wou bring?
More view

You have no items in your shopping cart