Byl in my Bos

In stock    
Only 1 left
SKU
35157
R72.00
Quick Overview
Oor die 'leiers en verleiers' uit 'sy bos' gee bekroonde koerantman Hennie van Deventer kostelike glimpsies. Een staatshoof sou 'n skaapkop met sy knipmes takel. 'n Ander het die skrywer met die hand lemoenskyfies gevoer. 'n Deftige mevrou van Libertas se delikate doilietjies is in tronk-kamerpotte uitgespoel! Lees hoekom 'n topredakteur as 'n 'swaar vermomde engeltjie' en sy kollega as 'n 'goeie bliksem' beskryf is; oor 'n koerantveteraan wat in rooi pajamas uit 'n hospitaalbed Kabinetskuiwe reg voorspel het, en oor die skrywer wat 'n koeel in sy kuiltjie gekry het – toe hy onskuldig was! Van Deventer kap heerlike anekdotes oop: oor 'n indrukwekkende galery "bekendes, rykes, slimmes, skones en sommer doodgewones". Hy onthou die sluipmoorde op Hendrik Verwoerd en Chris Hani – maar vergeet nie die getroue tuinman Daniel wat 'sy lewe' verloor, en teruggekry, het nie. Die leser word toeskouer by vuurwarm direksievergaderings en vername etenstafels; hy hoor geheimpies oor ’n onwaarskynlike lid van die Afrikaner-Broederbond se lojaliteit; 'n formidabele volksmoeder se guitigheid by boere-opskoppe; 'n omstrede skilder se eskapades met naakte modelle … Van Deventer verklap watter vrou die 'onuitwisbaarste indruk' op hom gemaak het, wie hy onthou soos sy eerste soen en wie 'n liefdesbrief van 114 bladsye gekry het. Hy verswyg ridderlik die naam van die mooi ouderling wat, kaal bolyf, knielend voor haar leraar gestaan het!

More Information
AuthorHennie van Deventer
PublisherGriffel Media
PlaceCape Town
Year2009
ISBN9780620436533
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.