Die ander Vrou

In stock    
Only 1 left
SKU
35149
R65.00
Quick Overview
"Linda is daardie vrou wie se kant van die saak selde gestel word: Sy is "die ander vrou"... Haar verhaal begin nadat die liefdesdriehoek sy loop geneem het en sy en haar nuwe man hulle op Mauritius bevind vir hulle wittebrood. Maar niemand kon nog ooit waarborg dat so 'n huwelik met rose besaai sal wees nie. En dis nie net in haar pas voltrekte huwelik wat die krake wys nie. Die spook van 'n geheim uit haar jeug besoek haar weer, en hierdie keer kan sy dit nie verdring nie. Tog is daar selfs vir 'n skarlaken vrou genade, al is die pad daarheen moeisaam en pynlik. Die ander vrou vorm 'n tweeluik met Kristel Loots se vorige roman Eendagmooi. Lesers wat in Eendagmooi kennis gemaak het met Janeke, die vrou wat haar man verloor, sal in hierdie verhaal die ander vrou se kant van die saak beleef. Die roman is passievol en humoristies."

More Information
AuthorKristel Loots
PublisherLAPA Publishers
PlacePretoria
Year2013
ISBN9780799359374
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.