Die Boek Van God: Die Verhaal van die Bybel - 'n Roman

R120.00
Out of stock
SKU
20816
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Die doel met hierdie boek is om die verhaal in die Bybel op 'n eenvoudige, aaneenlopende manier te vertel, sonder herhalings en stambome. Die skrywer het ook brokkies oor die destydse kultuur en geskiedenis uit sy eie reise en kennis ingewerk. Soms verskuif die fokus om die Bybelgebeure te bekyk uit die oogpunt van karakters wat eintlik op die agtergrond beweeg. Die boeiende verhaal word oor honderde bladsye gedra sonder om te verflou ... Die koningstydperk word verbeeldingryk en vars aangebied; die weergawe van die bergpreek is aangrypend; die pyn van die kruisiging word in onvergeetlike detail oorgedra. Net 'n vakman soos Wangerin kan van somtyds stowwerige gegewens 'n storie maak. Of 'n mens die verhale uit jou kinderdae ken en of jy hier vir die eerste keer met hulle kennis maak, hulle trefkrag sal jou raak. En die vloei van die vertelling skets, soos 'n reuse muurskildery, vir ons die groter prent van God se voorsienigheid op 'n manier wat ons maar min beleef met ons stukkie-vir-stukkie manier van Bybel lees. Die Boek van God is 'n opwindende, dalk aanlokliker alternatief - veral vir diegene wat hulle nog altyd voorgeneem het om die Bybel van voor tot agter deur te lees.
More Information
AuthorWalter Wangerin
PublisherLux Verbi BM
PlaceWellington
Year2003-03-18
ISBN9780796300652
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.