Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Die Diepblou See: 'n Roman

BookBucks Review and collect 20 points.

Snags, vanaf die hawehoof, tuur Jan Hofmeyr oor Tafelbaai uit. Dan duik hy die diepte in, na waar die blou water gitswart verkleur. In die donker wiebeling swem hy saam met glimmende visse, kom hy gestorwe voorsate en mitiese figure teë.

Bedags hou hy sy nagtelike eskapades geheim. In die oseaan beur hy weg van die sleur wat sy lewe geword het. Hoffie, die wonderkind wat op vyftien sy eerste graad ontvang het; Jan, die minister wat onder Louis Botha én Jan Smuts in die kabinet gedien het. Dis sý soort liberalisme waarteen die vaders van Apartheid tydens die 1948-verkiesing sou waarsku.

Maar wat gaan soek hy snags in die diepblou waters?

Francois Loots vervleg kontreitaal met mitologie en die magiese om in Die diepblou see gestalte te gee aan een van die fassinerendste Suid-Afrikaners van alle tye.

Sign up for price alert
Only 4 left

Availability: In stock

ZAR40.00

Details

Additional Info

Author Fran├žois Loots
Publisher Umuzi
Place Cape Town
Year 2017
ISBN 9781415209530
Binding Paperback
Condition New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.