Die Dromer

In stock    
Only 1 left
SKU
35344
R45.00
Quick Overview
Die verhaal van Josef. In hierdie fasinerende weergawe van een van die mees geliefde helde van die Ou Testament, plaas Jaco Thom die bekende Bybelse gebeure in 'n nuwe perspektief: dat 'n mens nie ander mense wat jou seergemaak het tot 'n skuldbelydenis kan dwing en dink jy gaan só tot versoening kom nie. Egte versoening en vergifnis kom as jy jou arms oopgooi en mense na jou toe trek voordat hulle nog om vergifnis (kón) vra. En so word elkeen van ons ook, soos Josef . 'n Instrument in God se hande-vir watter doel ook al.

In die Bybel is daar min verhale wat 'n mens so aangryp en ontroer soos die Josefverhaal . Die Josefverhaal is egter baie meer as net 'n Aspoestertjiestorie, want die verhaal gaan nie net oor die wedervaringe van Josef nie. Dit gaan selfs nie eens in die eerste plek oor Josef nie. Dit gaan oor God se handelinge met sy volk. Josef is uit 'n Bybelse oogpunt slegs belangrik omdat hy in die geskiedenis van God se handelinge met hierdie wêreld 'n baie besondere plek ingeneem het. Hy was die instrument deur wie God sy volk behoue laat bly het. Josef se verhaal is vol politieke intrige, hartseer, vreugde en vervulling; 'n sprekende voorbeeld van God se werk in die lave min man en vroue wat luister na God se woord, van diegene wat sy Naam aanroep. In hierdie fasinerende weergawe van een van die mees geliefde helde van die Ou Testament, plaas Jaco Thom die bekende Bybelse gebeure in 'n nuwe perspektief: dat 'n mens nie ander mense wat jou seergemaak het tot 'n skuldbelydenis kan dwing en dink jy gaan só tot versoening kom nie. Egte versoening en vergifnis kom as jy jou arms oopgooi en mense na jou toe trek voordat hulle nog om vergifnis (kón) vra. En so word elkeen van ons ook, soos Josef . 'n Instrument in God se hande-vir watter doel ook al.

More Information
AuthorJaco Thom
PublisherCUM
PlaceVereeniging
Year1998
ISBN9781868294435
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.