Die Erflating

Quick Overview
Adri is die oudste Malandogter, grootgemaak om haar pa se plek as hoof van AM Holdings in te neem. Toe Adriaan Malan sterf, word die mat onder Adri uitgeruk. Haar pa het sy beherende aandeel verkoop – aan ’n vreemdeling. Wouter Mouton glo sy is bloot finansiële direkteur danksy haar pa se invloed. Sy moet met hom saamwerk, haarself bewys, terwyl sy haar verwerping deur haar pa moet verwerk. Dit word ’n stryd om oorlewing, professioneel en emosioneel. Sy is nie bestand teen Wouter se aantrekkingskrag nie. Boonop word haar geloofwaardigheid by die maatskappy gesaboteer. Wil hy van haar ontslae raak? Adri moet verwoed vure doodslaan, staande bly, maar dit word mettertyd oorweldigend. En sy durf nie kwetsbaar wees nie.

More Information
AuthorSophia Kapp
PublisherLapa-Uitgewers
PlacePretoria
Year2007
ISBN9780799339789
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.