Die Familie Van Jesus

R45.00
Out of stock
SKU
35677
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Topverkoperskrywer Karen Kingsbury bied ’n fiktiewe blik op die ses familielede van Jesus oor wie ons in die Bybel lees. Haar verhale is geanker in die Skrif en sal in die harte van lesers ’n ongekende, emosionele verbintenis met die Bybel laat ontstaan. Deur Die familie van Jesus sal lesers ’n emosionele band met die familielede van Jesus ontwikkel, meer oor hulle te wete kom en tegelykertyd ’n groeiende liefde vir die Skrif kweek. Daar is baie Bybelstudie- en dagstukkieboeke beskikbaar, en regoor die wêreld kom mense byeen om die Bybel beter te verstaan en te leer hoe dit op hul lewns van toepassing is. Ongelukkig is ’n analitiese benadering egter die enigste manier van studie wat gevolg word. In Die familie van Jesus laat Karen Kingsbury jou lag, huil, en uiteindelik laat sy jou die Bybel liefkry op ’n manier wat sal verseker dat jy die waarhede daarin nie net met jou verstand begryp nie, maar met jou hart verstaan. Die karakters in hierdie kort verhale is onder dié wat die naaste aan Jesus was – Maria, Josef, Jesus se broer Jakobus, Johannes die Doper, Sagaria en Elisabet. Elkeen het ’n aangrypende storie om te vertel. Karen Kingsbury verweef fiktiewe, emosionele; aangrypende detail wat Skrifgefundeerd is met geskiedkundige en teologiese insig en vrae vir selfondersoek en nadenke. Die familie van Jesus verskaf nie net ’n dieper verstaan van ons Verlosser se familielede nie, maar is ook ’n hulpmiddel vir lesers om nader te kom aan Christus, aan die Bybel en aan mekaar.
More Information
AuthorKaren Kingsbury
PublisherStruik Christelike Boeke
PlaceTygervallei
Year2014
ISBN9781415331446
BindingPaperback
ConditionAs New
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.