Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Die Krag

BookBucks Review and collect 30 points.
Na die baanbrekerswerk van die fenomenale wereldwye blitsverkoper Die geheim onthul Rhonda Byrne die sterkste krag in die heelal. 'n Wonderlike lewe is vir jou bedoel! Dit is die handboek tot die sterkste krag in die heelal - die mag om alles te kry wat jy wil hê.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR70.00

Details

Na die baanbrekerswerk van die fenomenale wereldwye blitsverkoper Die geheim onthul Rhonda Byrne die sterkste krag in die heelal. 'n Wonderlike lewe is vir jou bedoel! Dit is die handboek tot die sterkste krag in die heelal - die mag om alles te kry wat jy wil hê. Elke ontdekking, uitvinding en menslike skepping is die werk van Die krag. Volmaakte gesondheid, wonderlike verhoudings, 'n loopbaan waaroor jy mal is, 'n lewe vol geluk, en die geld wat nodig is om alles wat jou hart begeer, te doen, te wees en te hê, kom van Die krag. Die lewe waaroor jy droom, was nog altyd nader as wat jy besef, want Die krag - om alles wat goed is, in jou lewe te he - is binne-in jou. Net een ding is nodig om alles te skep en alles te verander - Die krag.

Additional Info

Author Rhonda Byrne
Publisher Jonathan Ball Publishers
Place Johannesburg
Year 2010
ISBN 9781868423996
Binding Hardcover
Condition Very Good
Dustjacket Condition Very Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.