Die Ponies Galop

In stock    
Only 1 left
SKU
35139
R32.00
Quick Overview
Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard, van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is ’n binnevertelling van haar interaksie met vêr meer as 100 bekendes in Suid-Afrika. Dit is ook ’n outobiografie van haar lewe in die media oor ’n tydperk van langer as vier jaar. Haar eie hartseer en vreugdes. Die moord op haar suster se verloofde. Hoe sy in die middel van die nag op die snelweg deur rowers aangehou is. Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die ‘agterkamer’ met ’n paar nuwe en skokkende onthullings. In haar bekende ondersoekende styl delf die skrywer in egte ponie-trant in die doen en late van die bekendes. Sy toon ook dat die sterre bloot ook maar mense is wat foute maak. Die boek bied verdermeer ’n interessante blik op die poniebladbedryf in Suid-Afrika, hoe dit in Suid-Afrika ontwikkel het en hoe dit figureer.
Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard, van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is ’n binnevertelling van haar interaksie met vêr meer as 100 bekendes in Suid-Afrika. Dit is ook ’n outobiografie van haar lewe in die media oor ’n tydperk van langer as vier jaar. Haar eie hartseer en vreugdes. Die moord op haar suster se verloofde. Hoe sy in die middel van die nag op die snelweg deur rowers aangehou is. Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die ‘agterkamer’ met ’n paar nuwe en skokkende onthullings. In haar bekende ondersoekende styl delf die skrywer in egte ponie-trant in die doen en late van die bekendes. Sy toon ook dat die sterre bloot ook maar mense is wat foute maak. Die boek bied verdermeer ’n interessante blik op die poniebladbedryf in Suid-Afrika, hoe dit in Suid-Afrika ontwikkel het en hoe dit figureer. Wat weet die media? Berig hulle nie net oor die punt van die ysberg nie? Hoekom is die skades en skandes van bekendes nuus? Het die bekendes die media nodig of het die media die bekendes nodig? Wie vry na wie? Haar vertelling hoe Paul Kruger in die Ou Raadsaal, op Kerkplein, vir haar “loer”, laat mens lekker lag. Die andersheid van Loftus wanneer Angus Buchan daar optree, bring ’n eie rustigheid en vrede. Dit is ’n menslike boek met ’n lag en ’n traan. Barnard se love-hate verhouding met bekendes is besonders: Ek het ’n storie geskryf en Charles was smoorkwaad vir my. “Ek sal jou met ’n blompot doodbliksem,” was die boodskap wat ek via vriende gekry het. Ek en Charles – vandag noem ek hom Charlie – het later oor ’n bier vrede gemaak. “Moenie die boodskapper skiet nie,” het ek daardie dag vir Charles gesê. “Jaco het die dinge beweer en ek het daaroor berig. Onthou koerante is soos spieëls. Ons skryf net wat in die spieël weerkaats word.” Hoe sê die Prediker: "’n Tyd vir vrede en ’n tyd vir haat. ’n Tyd vir oorlog en ’n tyd om lief te hê." "Almal is mense. Almal maak foute. God het aan almal talente gegee. Party is sangers of akteurs. Ander is joernaliste."
More Information
AuthorYolanda Barnard
PublisherGriffel Media
PlaceLondon
Year2009
ISBN9780981417790
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.