Die Wrak van die Adolf K. Freimut

Out of stock
SKU
35085
R28.00
Quick Overview
Wat kan dit wees wat Robert Wicks so intens laat belang stel in die wrak van die Adolf K. Freimut - 'n stuk ou, verroeste metaal wat eens 'n skip was, maar wat nou al jare lank onder die siftende woestynsand van die Seekus van die Dood verborge lê? Is dit bloot 'n voorwendsel van Wicks om die konsessiegebied van 'n internasionale ontginningsmaatskappy binne te dring en hul groot ontdekking voor hul neuse wegraap?
Login to earn BookBucks for sharing!

Wat kan dit wees wat Robert Wicks so intens laat belang stel in die wrak van die Adolf K. Freimut - 'n stuk ou, verroeste metaal wat eens 'n skip was, maar wat nou al jare lank onder die siftende woestynsand van die Seekus van die Dood verborge lê? Is dit bloot 'n voorwendsel van Wicks om die konsessiegebied van 'n internasionale ontginningsmaatskappy binne te dring en hul groot ontdekking voor hul neuse wegraap? Die wrak van die Adolf K. Freimut is ‘n roman wat in 1972 reeds die lig gesien het. Die verhaal speel hom af aan die ongenaakbare Seekus van die Dood. ’n Veldgeoloog dien as gids vir ’n soekgeselskap na die wrak van ’n skip wat aan hierdie kus vergaan het, met ’n baie waardevolle vrag aan boord. Doc Immelman het sy lesersaanhang oor dekades heen opgebou met sy jag-, misdaad- en oorlogsavontuurverhale – altyd met ‘n tikkie romanse in ‘n ruwe manswêreld. 

More Information
AuthorDoc Immelman
PublisherHuman & Rousseau
PlaceCape Town
Year1993
ISBN9780798130455
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsPage edges slightly yellowed.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.