Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Ena Murray Keur 10: ’n Bruidegom vir Lille; Die Spookvrou van Santa Catalina; Bruid uit die Vreemde

BookBucks Review and collect 20 points.
In ’n Bruidegom vir Lille vertrek die geldwolf Louis Pacquin saam met Lille Jacquard na die Kaap, op soek na haar bruidegom, Philippe Bidault. In Die spookvrou van Santa Catalina kom Juanita de Ramino, oftewel die “spookvrou”, teen boekanier én seerower te staan. In Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy ’n brief van haar verdwene broer ontvang. Maar is dit ’n lokval wat deur Estienne de Savoye vir haar gestel is?
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR45.00

Details

In ’n Bruidegom vir Lille vertrek die geldwolf Louis Pacquin saam met Lille Jacquard na die Kaap, op soek na haar bruidegom, Philippe Bidault. In Die spookvrou van Santa Catalina kom Juanita de Ramino, oftewel die “spookvrou”, teen boekanier én seerower te staan. In Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy ’n brief van haar verdwene broer ontvang. Maar is dit ’n lokval wat deur Estienne de Savoye vir haar gestel is?

Additional Info

Author Ena Murray
Publisher Jasmyn
Place Cape Town
Year 2016
ISBN 9780624077268
Binding Paperback
Condition Very Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.