Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Ena Murray Keur 9: Waters van Siloa; Rabbedoe van Rietkuil; En die Verlange Bly

BookBucks Review and collect 20 points.
Drie van Ena se heel beste liefdesverhale: In Waters van Siloa wend Petra Prinsloo haar tot die beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter se nuwe plaasvoorman toe al die tyd ’n “voorvrou”, Nicolette Bezuidenhout. En in En die verlange bly trou die sosiale vlinder Wouda Kellerman met Nak nadat die resessie haar ouers in armoede gedompel het, en nou lê sy snags wawyd wakker op sy wildplaas...
Sign up for price alert Sign up to get notified when this product is back in stock

Availability: Out of stock

ZAR50.00

Details

Drie van Ena se heel beste liefdesverhale: In Waters van Siloa wend Petra Prinsloo haar tot die beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter se nuwe plaasvoorman toe al die tyd ’n “voorvrou”, Nicolette Bezuidenhout. En in En die verlange bly trou die sosiale vlinder Wouda Kellerman met Nak nadat die resessie haar ouers in armoede gedompel het, en nou lê sy snags wawyd wakker op sy wildplaas...

Additional Info

Author Ena Murray
Publisher Jasmyn
Place Cape Town
Year 2016
ISBN 9780624076773
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.