Fado vir 'n Vreemdeling

R64.00
Out of stock
SKU
35786
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Cornelis Homan beleef 'n deel van die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant. Daarna bevind hy hom saam met 'n aantal Boere in Portugal wat die Boere goedgesind was. Dit is hier waar die jong Cornelis se paaie kruis met 'n Portugese gesin; 'n ontmoeting wat die ganse verloop van sy lewe sou beïnvloed, tot hy in 'n eensame graf in die vreemde tuiskom. 'n Lewensvreemdeling, sou mens hom kon noem. Sy pad was nie onbesproke nie, nog minder met vreugde besaai. Tog het hy die goeie wil in hom omgedra. Maar daar is ook 'n boeiende vorm van skoonheid in die verbreking van 'n lewe. En dit is aan hierdie ander kant van lig wat Margaret Bakkes gestalte gee in Fado vir 'n vreemdeling. Daarom sing 'n vrouestem uit 'n lank vergete tyd: Ek is die dorre land, ek is die berg die fluistering van die wind ek is die koel water ek is die moeder van lyding. Die deurwinterde Bakkes se roman is 'n fado vir nie net Cornelis Homan nie, maar implisiet vir almal wat van bloed, land en genade vervreem is. In swierige hoofse taal, dikwels in bekoorlike kontreitaal, neem sy die leser saam deur een mens se lewe en 'n deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat in fiksie grootliks onverken is.
More Information
AuthorMargaret Bakkes
PublisherLAPA Publishers
PlacePretoria
Year2011
ISBN9780799352146
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.