Bakgat Braai

R38.00
Out of stock
SKU
11762
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
'n versameling geillustreerde resepte en idees om gewone braaivleis meer opwindend te maak, en om die tye om die vuur in 'n sosiale hoogtepunt vir almal te verander. Dis dalk nie 'n titel vir die ernstige sjef nie, maar dit is beslis vir die ernstige braaier! Die inhoud sluit onder andere in: basiese bestanddele; ken jou vleis; die vuur; braai wenke; marinades en souse; burgers; kebabs; wors; potjiekos, vis en gunsteling resepte.
More view

You have no items in your shopping cart