Kaalkop

R170.00
Out of stock
SKU
23667
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
"Kaalkop" is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander se dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat dit baie mense met nuwe oe laat kyk het na hierdie ikon in ons samelewing. In hierdie rubrieke deel Nataniel sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n duidelike waardering vir die eenvoudige dinge in die lewe wat saak maak.Die boek sluit onder meer in: 45 Kaapkop-rubrieke uit Sarie, 30 resepte uit die Kaalkopkombuis, 'n geurgids, afdelings vir neerskryf van eie gedagtes en resepte, 4 kortverhale, uittreksels uit sy lirieke, wenke deur sy gunstelingkok. 'n Stylvolle en speelse leefstyl-werkboek.Die ideale Kersgeskenk!A stylish but playful lifestyle workbook containing 45 "Kaalkop columns from Sarie, 30 recipes, 4 stories, and open sections for readers to add their own thoughts and recipes. The "Kaalkop" column has turned out to be one of the most popular columns in any SA magazine. The honesty with which this famous entertainer writes about life must have caused a number of people to look at him with new eyes.
More view