Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Kaalkop

BookBucks Review and collect 30 points.
"Kaalkop" is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander sê dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat dit baie mense met nuwe oë laat kyk het na hierdie ikon in ons samelewing.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR170.00

Details

"Kaalkop" is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander se dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat dit baie mense met nuwe oe laat kyk het na hierdie ikon in ons samelewing. In hierdie rubrieke deel Nataniel sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n duidelike waardering vir die eenvoudige dinge in die lewe wat saak maak.Die boek sluit onder meer in: 45 Kaapkop-rubrieke uit Sarie, 30 resepte uit die Kaalkopkombuis, 'n geurgids, afdelings vir neerskryf van eie gedagtes en resepte, 4 kortverhale, uittreksels uit sy lirieke, wenke deur sy gunstelingkok. 'n Stylvolle en speelse leefstyl-werkboek.Die ideale Kersgeskenk!A stylish but playful lifestyle workbook containing 45 "Kaalkop columns from Sarie, 30 recipes, 4 stories, and open sections for readers to add their own thoughts and recipes. The "Kaalkop" column has turned out to be one of the most popular columns in any SA magazine. The honesty with which this famous entertainer writes about life must have caused a number of people to look at him with new eyes.

Additional Info

Author Nataniël
Publisher Human & Rosseau
Place Cape Town
Year 2011
Edition Sewende druk
ISBN 9780798144360
Binding Hardcover
Condition Very Good
Dustjacket Condition Very Good
Comments Clean inside.

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.