Feestelike Frankryk: Fabels en Geregte Uit die Franse Platteland

R120.00
Out of stock
SKU
21206
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Wat gebeur wanneer drie Suid-Afrikaanse vriende - 'n sjef, 'n kunstenaar en 'n stylvolle vrou met hope energie en visie - op soek na die avontuur van 'n leeftyd saamspan? Jy kry Feestelike Frankryk: Fabels en Geregte uit die Franse Platteland, 'n pragboek vol stemmingsvolle foto's, amusante vertellings en liplekker-resepte, wat die heerlikhede en slaggate van die lewe op die Franse platteland weerspieël.
More view