Fokuspunte en Verfraaiings in Eietydse Tuine

R68.00
In stock
Only 1 left
SKU
36130
Fokuspunte en Verfraaiings in Eietydse Tuine
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Hierdie opvolg van Eietydse tuine handel oor verfraaiings en fokuspunte wat die aandag trek en tuine interessant maak. Leer hoe om standbeelde, beeldhouwerk, vaste strukture, waterverfraaiings, fokusplante en veel meer te gebruik om jou tuin pragtig af te rond. Manjifieke foto's van tuine regdeur die land, wat spesiaal vir die boek geneem is, se uitgebreide byskrifte verduidelik hoe jy die geillustreerde effek in jou eie tuin kan verkry. Daar is hope wenke en aanbevelings, dus is die boek nie net 'n visuele inspirasie nie, maar het dit ook 'n skatkis van beproefde, praktiese raad. Die inhoud sluit die volgende in: Paadjies en plaveisel; houers; kleur en die effek wat dit gee; randjies en afwerking; standbeelde en beelhouwerk; oorspronklike idees; ligte en beligting; plante as fokuspunte.
More view

You have no items in your shopping cart