Geliefde Generaal

In stock    
Only 1 left
SKU
35364
R40.00
Quick Overview
In sy eie tyd was hy 'n lewende legende, vandag 'n naam wat altyd ter sprake kom wanneer mense oor ons geskiedenis praat. Meer as veertig jaar lank was hy een van die be- langrikste openbare figure in ons land: regter, later generaal in die ou Vrystaatse Republiek, ná die Tweede Vryheidsoorlog minister in die Vrystaat, ná Uniewording minister, Eerste Minister, Leier van die Opposisie. Hierdie dominerende figuur was genl. J. B. M. Hertzog, een van die belangrikste argitekte van Suid- Afrika soos ons ons land vandag ken. Hoeveel weet ons egter van sy lewe? Natuurlik is daar heelwat oor geskryf in historiese verhandelinge, maar Geliefde Generaal is die eerste boek waarin genl. Hertzog se lewe ор boeiende wyse vir ons jong mense aangebied word as 'n roman. Om 'n lewensroman te skryf oor 'n figuur wat nog redelik ná aan ons tyd staan, van wie se tydgenote vandag nog lewe, is 'n gedugte onderneming. Die bekende skrywer Pieter W. Grobbelaar het egter op 'n besondere wyse daarin geslaag om die essensiële uit hierdie groot mens se loopbaan vir ons te laat lewe. Geliefde Generaal behoort baie by te dra tot 'n groter begrip van en liefde vir ons geskiedenis en vir een van die reuse daarvan.

*Pages yellowed; DJ shelf wear and marks*

More Information
AuthorPieter W. Grobbelaar
PublisherHuman & Rousseau
PlaceCape Town
Year1968
BindingHardcover
ConditionGood
Dustjacket ConditionFair
CommentsPages yellowed; DJ shelf wear and marks
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.