Geloof alleen: Reise deur die Kerkhervormings

In stock    
Only 1 left
SKU
35447
R40.00
Quick Overview
As ’n Afrikaanse kerkmens uit Afrika moes wens vir ’n boek wat saamval met die 500-jaarviering van die Reformasie, sou ’n mens kwalik kon wens vir ’n meer fassinerende boek as dié. In Geloof alleen neem André Pretorius sy leser op ’n pelgrimstog na ’n verskeidenheid plekke waar sleutelgebeure van die Reformasie afgespeel het of waar dié geskiedenis spore gelaat het. Hy neem jou na daardie gebeure toe en dan weer terug na die hede en die neerslag daarvan. Uiteindelik neem hy sy leser na ’n dieper verstaan van die Kerkhervorming van 500 jaar gelede, en daarmee saam na ’n dieper verstaan van onsself. Wat sou ’n mens meer kon vra?
As ’n Afrikaanse kerkmens uit Afrika moes wens vir ’n boek wat saamval met die 500-jaarviering van die Reformasie, sou ’n mens kwalik kon wens vir ’n meer fassinerende boek as dié. In Geloof alleen neem André Pretorius sy leser op ’n pelgrimstog na ’n verskeidenheid plekke waar sleutelgebeure van die Reformasie afgespeel het of waar dié geskiedenis spore gelaat het. Hy neem jou na daardie gebeure toe en dan weer terug na die hede en die neerslag daarvan. Uiteindelik neem hy sy leser na ’n dieper verstaan van die Kerkhervorming van 500 jaar gelede, en daarmee saam na ’n dieper verstaan van onsself. Wat sou ’n mens meer kon vra? – Neels Jackson (Redakteur: Kerkbode) Hamerslae teen ’n Duitse kerkdeur. Vyf eeue later weergalm hulle steeds van waar Martin Luther sy rebellie teen die Kerk begin het. Van hierdie kerkdeur loop die spore van Kerkhervorming deur aangrypende landskappe. Die reisskrywer, André Pretorius, gaan loop daardie voetval na en hoor die eggo’s in ons tyd. Hy volg Luther waar sy weg kruis met dié van Calvyn. Hy reis na plekke waar geloof geformuleer is op ’n manier wat steeds ons wêreld vorm. Die spore lei hom van Europa na Indië en Amerika waarheen Katolieke sendelinge en Calvinistiese Puriteine uitgewaaier het. Maar ook deur sy eie familiegeskiedenis na Suid-Afrika, van middagete op die Duitse plaas waar die Pretoriusse vandaan is tot sy NG-kinderjare op die Afri­kaanse platteland. Onderweg kom hy geloof teë, en geweld. Skoonheid vind hy in die kunstenaars van die Hervorming – Rembrandt en Bach en die Bybelvertalers. Maar ook die geskonde erflating van konflik en ikonoklasme. Op sy reise eet, drink en gaan hy kerk toe waar die moderne wêreld baie lank gelede beslag gekry het. Dit is ’n meesleurende reis deur ’n wêreld wat beide oud en eietyds is.>
More Information
AuthorAndré Pretorius
PublisherNaledi Books
PlaceCape Town
Year2017
ISBN9780928316902
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.