Handboek by die Bybel: Die Wereld Van Die Bybel in Woord En Beeld

R75.00
In stock
Only 1 left
SKU
23693
Handboek by die Bybel: Die Wereld Van Die Bybel in Woord En Beeld
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Daar het al meer as 3 miljoen eksemplare van die Handboek by die Bybel in 30 tale verskyn, wat daaraan 'n uitsonderlike reputasie verleen het as die nuttigste en toeganklikste gids by die lees van die Bybel. Hierdie vierde uitgawe is 'n volledige hersiene uitgawe van die bekende en vertroude Handboek by die Bybel. Sommige artikels is herskryf of hersien, en foto's van meer onlangse argeologiese ontdekkings is ingesluit, terwyl bykomende hulp aan lesers verskaf word om sekere items op te spoor. Die volledige werk beslaan 816 bladsye en is gepak met inligting en insig wat leesbaar en besielend is – geskryf deur kundiges wat die rykheid van die Bybel ontdek het.
More view

You have no items in your shopping cart