Die Lanternswaaier

R22.00
Out of stock
SKU
20625
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Hier is 'n verhaal wat die omgewing; die mense met hulle eie geaardheid en unieke lewenswyse aan hierdie harde maar veelkleurige omgewing aan die Suid-Wes Kaapse kus aan die res van Suid Afrika se mense bekend gaan stel en gaan meevoer op 'n baie interessante en meesleurende reis. Die tranportryers en hul vergete roetes word weer oopgeskryf, die besondere kusfynbos, kruie en gebruike word in die storie ingeweef sodat jy blombos en strandsalie ruik, die klammigheid van die seemis aan jou lyf voel. En dan is daar nog Sophie se heldersiendheid want sy is, volgens die kruievrou, met die helm gebore, die legende van die bruidspook by Duynefontein se drif...
More view

You have no items in your shopping cart