Recce: Kleinspan-Operasies Agter Vyandelike Linies

R95.00
Out of stock
SKU
21668
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.
More view

You have no items in your shopping cart