Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

In die Blou Kamp

BookBucks Review and collect 20 points.
In hierdie boek het Dana van sy ware ontmoetings geboekstaaf – ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge – die vleispastei, of tuisgemaakte braai-apparate. Die stories het hy aanvanklik op Facebook gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is hierin verwerk. 'n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR75.00

Details

Dana Snyman is volksbesit. Hy reis rond deur Suid-Afrika en skryf oor sy ontmoetinge met mense langs die pad,die trokdrywers, die meisie wat in matriek swanger geraak het, donkie-eienaars, die vrou wat haar seun in die grensoorlog verloor het, Cliffie van Epping, oom Pik Botha in Pretoria ... Sy stories tref mens in die binnegoed. Soms is dit hartseer, maar soms ook skreeusnaaks, soos die storie oor sy ma wat sweer dat sy vanjaar “net iets ligs” vir die Kers-ete gaan bedien. In sy nuutste boek het Dana 100 van sy ware ontmoetings geboekstaaf – ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge – die vleispastei, of tuisgemaakte braai-apparate. Die stories het hy aanvanklik op Facebook, waar hy duisende volgelinge het, gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is nou verwerk en in meer permanente vorm beskikbaar in 100 Facebook-stories. ’n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.

Additional Info

Author Dana Snyman
Publisher Tafelberg
Place Cape Town
Year 2015
ISBN 9780624072256
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.