In die Greep van Genade

In stock    
Only 1 left
SKU
35333
R45.00
Quick Overview

Dit is wat ons wil weet. Het God ons werklik vir altyd lief? Nie net op Paassondag wanneer ons skoene skoon en ons hare netjies is nie. Ek wil weet hoe voel God oor my wanneer ek 'n regte skobbejak is. Wanneer ek almal wat voorkom se kop afbyt; wanneer my gedagtes my meesleur tot in die rioolsloot; wanneer my tong so skerp is dat dit 'n rots middeldeur kan sny. Hoe voel Hy dan oor my? Dit is die vraag. Kan ek te ver afdwaal? Te lank wag? Te veel oortree? Het ek meer sonde gedoen as wat die liefde van God kan verduur? Ons kry die antwoord in een van die mooiste woorde op aarde: genade. "Dink bietjie na oor wat God regkry," skryf Max Lucado. "Hy keur nie ons sonde goed nie, maar Hy verlaag ook nie sy standaard nie. Hy ignoreer nie ons opstand nie, maar Hy verslap ook nie sy eise nie. Eerder as om ons sonde oor die hoof te sien, neem Hy dit op Hom en, ongelooflik, veroordeel Homself. God is steeds heilig. Sonde bly steeds sonde. En ons is verlos. 

More Information
AuthorMax Lucado
PublisherCUM
PlaceVereeniging
Year1998
ISBN9781868294657
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.