Kartonengel (Afrikaans Edition)

R50.00
Out of stock
SKU
12564
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Op sy motorfiets in Afrika het hy baie tyd gehad om te wonder oor die sin van die lewe. Hy het baie keer hard geval en elke keer nuwe insigte gekry. Op 'n eerlike, praktiese en humoristiese manier werp hy lig op ons mensbeskouings en die effek daarvan op ons keuses. Hy kombineer sy passie vir motorfietsry met sy liefde vir sy gesin en Afrika. Die konflik met sy seun in die Caprivi help hom om te verstaan dat almal verantwoordelik is vir hul eie geluk en sy reis deur die Afrikalandskap word 'n selfontdekkingstog met an verskil.
More view