Koms van die Motman

R85.00
Out of stock
SKU
23606
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Lesers ken al vir Ella Neser en die spoke uit haar verlede. Dis al elf jaar dat haar pa in ‘n koma lê nadat ‘n hy tydens ‘n polisieondersoek geskiet is. Wanneer hy versmoor word kort nadat sy skieter, Arthur Wilkie, op parool vrygelaat is, word sy gedwing om hierdie deel van haar verlede te konfronteer. Nog mense word vermoor, mense wat Wilkie in die tronk leer ken het. Ella besef die moordenaar het ‘n spesifieke rede waarom hy die grusame moorde pleeg en die liggame poseer, maar wat sê hy daarmee? Tussen die warboel inligting wat sy bekom en waaruit sy probeer sin maak, is daar een gemeenskaplike faktor: ‘n spesifieke soort mot word op elke moordtoneel gevind.  In kenmerkende Karsten-styl kombineer hierdie speurverhaal die teenstrydigheid van karakters met verfynde, gekultiveerde smaak te midde van grusame moorde.

More view