Kortpadkos: Uit Hoogland se Plaaskombuis

R70.00
Out of stock
SKU
36025
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Annette het reeds tien jaar gelede begin om resepte met ses of minder bestanddele vir Kortpadkos eenkant te hou. Sy het uiteindelik oor die 750 resepte gehad om van te kies. Annette boer heeltyds saam met haar man, Chris Wagner, op hul plaas Hoogland in die Bosveld en sy het Kortpadkos, soos verskeie van haar vorige boeke, so tussen die boer- derybedrywighede deur gemaak. Omdat die boerdery haar so besig hou, is dit nie ver- basend dat sy nie baie tyd vir gewoonweg kos maak het nie. Daardie radelose gevoel van "Wat kook ek vandag?" wat dikwels 'n kosmaker se kruis is, was die aansporing vir Kortpadkos. Sy het hierdie boek geskryf vir daardie haastige dae wanneer sy- en jy - met min tyd iets lekkers moet voorsit.
More view