Ligvoets: Vyftig Humoristiese Verhale
Sit jy in die studeerkamer of die biblioteek en jy het ’n soort samegesteldheid (wat “humor” heet) in die kop, dan vind jy baie gou uit dat die Afrikaanse gekanoniseerde letterkunde stink na die dood, teleurstelling, verontregting, misnoegdheid, gekneldheid, tot-die-dood-toe-beproefdheid, en dergelike smarte – met of sonder hoop vorentoe. As jy ’n storie se gat nie deur die Styx gesleep het nie, of van ’n dodelike oordosis erns en pretensie laat vrek het nie, kan die ding nie tot die literatuur gereken word nie. Maar laat ons toeskietlik wees: dalk is dit net dat ’n groot deel van ons literatuur nog nie in berekening gebring is nie. Só loop ons letterkunde toe ’n hele klomp plesier mis; só verdoem ons toe baie leesbaarheid tot die vergetelheid. Iemand met tyd en ’n nie-literêre sin vir humor, moet wee na die héle spul loop kyk, want so word selfs Leroux naderhand om die regte redes geprys.
Die bundel se inhoud sluit in: Jan Spies – Die antie met die pienk rok W.O. Kühne – Hoe’t ou Mank Mertiens Booyse die sog geslag het P.J. Cillié – Omie Matys maak ’n drukfout Mikro – Liewe Maans: Dot se korrespondensiekêrel G. Sutherland – Die stryd teen my vratjie Barrie Hough – ’n Halfvol “half-jack” C.J. Langenhoven – ’n Brief van sy ouers aan Jan op die kollege P.G. du Plessis – Die man wat so kon spu Wim Hartman – Tant Salie maak kennis met die snork-en-kreun-brigade Ferdinand Deist – Hermaans Askies se operasie Chris Barnard – Olie donkie Minnie Postma – Lettie Bock en die ligte André P. Brink – Oom Kootjie Emmer en die meisies van Witgatworteldraai Rykie van Reenen – Dissie bryde Eitemal – Oom Sybrand se tweede offer Abraham H. de Vries – Rooikoos Willemse is soek Jan Spies – ’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke A.A.J. van Niekerk – Die twintigpondnoot G. Sutherland – My grasperk word bles! Pieter Pieterse – ’n Klein bietjie hoedafhaal: Fauna en Flora slaan ’n pad Een aand op die trein na Klaserie CJ Langenhoven – Sei Wen Datei – Kys se deksel P.H. Nortje – Ter wille van ’n orrel Audrey Blignault – Die ondraaglike kruis André P. Brink – ’n Boddery met ’n bed Chris Barnard – Gramadoelakantien C.J. Langenhoven – ’n Slegte dag Dot Serfontein – My mense Fanus Rautenbach – Die vis en Petrus de Beer Pieter W. Grobbelaar – ’n Swakheid van die vlees Madeleine van Biljon – My man is in laventel Minnie Postma – Toe Toon Prens die verlore seun was P.G. du Plessis – Bul-bul Ferdinand Deist – Petrus se ontydige soenery Hennie Aucamp – ’n Preek op versoek C. Jordaan – Myself tot las P.J. Cillié – Omie Matys kry ’n kus van die dood André P. Brink – Die dominee en die dop Barrie Hough – ’n Sjieling ’n soen Madeleine van Biljon – Antie is kief P.H. Nortje – Die wilde, getroude voël Ferdinand Deist – Koot vra die jawoord W.O. Kühne – Hoekom die Kalahari se leuens van aggentaggen-tag af rooi ringe om die bene het Joan Kruger – ’n Blou bietjie-niks Abraham H. de Vries – Om te dink Zirk van den Berg – Penkop in Pan-a-vision P.G. du Plessis – Ten hemele, ter helle, en hierso Jan Spies – Waaksaam op die vlug Nataniël – Doodgewoon
Author | P.G du Plessis; M. Stoffer (Reds.) |
---|---|
Publisher | Tafelberg |
Place | Cape Town |
Year | 1994 |
ISBN | 9780624033172 |
Binding | Paperback |
Condition | Fair |
Comments | Some marks on first page; page edges yellowed. |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.