Maters op Maasdorp #14

In stock    
Only 1 left
SKU
35346
R50.00
Quick Overview
Lalage Engelbrecht het haar ma op negejarige ouderdom verloor en sedert haar pa weer getrou het, kry sy baie swaar onder haar stiefma. Uiteindelik word sy Maasdorp toe gestuur sodat sy eerder op kosskool kan wees as in haar ouerhuis. Lalage beland by Klarette Prinsloo en die niggies Magda Voster en Reina van der Hoven in die klas, maar die uitbundige en uitgesproke Lalage - uitgespreek LALAASJ - laat haar nie onnodig beïndruk deur al die Malan- kinders en die beroemdes in hul uitgebreide familie nie. Tog ontferm Klarette haar oor die nuweling, want soos een van die vroue wat Lalage van kleintyd af ken dit stel: is Lalage se lewenslus nie dalk 'n masker vir 'n diepe ongelukkigheid nie? Maters op Maasdorp is die veertiende titel in die gewilde Maasdorp-reeks.

More Information
AuthorStella Blakemore
PublisherHuman & Rousseau
PlaceCape Town
Year2006
ISBN9780798146609
BindingPaperback
ConditionAs New
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.