Mobiele Oorlogvoering: 'n Perspektief vir Suider-Afrika

R178.00
Out of stock
SKU
36102
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Die primêre tema van hierdie geskrif is MOBILITEIT. Dit is opgestel in die vaste geloof en uit vurige oortuiging dat ‘n Suider-Afrika-krygsmag in die toekoms slegs deur vinnige en doeltreffende optrede, sy wilsopponente op enige slagveld in Suider-Afrika sal kan verslaan. Die gewapende magte van die RSA is steeds na vyf-en-sewentig jaar onoorwonne. Die internasionale persepsie van hierdie mag is resent saaklik en duidelik soos volg gedefinieer : “. .. South Africa has the sixth largest and one of the toughest armies in the world, honed and sharpened by 20 years of anti-ter-rorist bush war on the Angolan/Namibian border . . .” (48:13). Reg of verkeerd, dié krygsmag het reeds sy staal as gedugte oorlogsmasjien in die verlede en hede bewys — iets om op trots te wees en opnuut van kennis te neem. Sedert die Tweede Wêreldoorlog en die Koreaanse Oorlog was die gewapende magte van Suid-Afrika wel nog nie werklik in noemenswaardige grootskaalse konvensionele veldslae betrokke nie. Die vermoë om met durf, oor-tuiging en uiterste doeltreffendheid op te tree, is egter tereg en terdeë tydens onder andere Operasie Protea in Augustus 1981 gedemonstreer. Die RSA is uniek in dié opsig dat hy feitlik geheel en al geisoleerd in die ongenaakbare internasionale arena staan. Dit word allerweë terdeë besef dat sy bronne en vermoëns relatief beperk is. Insgelyks bestaan daar geen twyfel oor die profane oogmerke van die RSA se kommunisties geinspireerde vyande nie. Die RSA staar ‘n veel dimensionele aanslag in die gesig, wat teenswoordig primêr revolusionêr van aard is. Die oorlog woed reeds in alle erns en felheid.
More Information
AuthorKol Roland De Vries
PublisherF. J. N. Harman Uitgewers
PlacePretoria
Year1987-01-01
ISBN9780620111638
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.