Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Moord op Griekwastad: Die Storie van die Steenkamp-Treurspel

BookBucks Review and collect 30 points.
Die moorde op die klein dorp Griekwastad het Suid-Afrika in 2012 tot die murg geskok. Deon, Christel en hul jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde. 'n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het.
Sign up for price alert Sign up to get notified when this product is back in stock

Availability: Out of stock

ZAR65.00

Details

Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het. Laat een middag in die stil Noord-Kaapse dorpie Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was moord op die Steenkamps se plaas. Deon, Christel en hul blonde tienerdogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde. Boere vorm kommando’s om na die voortvlugtendes te gaan soek en die dorp is lamgelê van skok. Maar soos die stof gaan lê, vorm ’n ander prentjie. ’n Jong, wit seun word van die moord verdink. Kort daarna word hy amptelik aangekla. So skeur Griekwastad in twee – sommige inwoners glo dat die seun wel die moorde kon pleeg, ander is oortuig die polisie het ‘n fout gemaak.

Charné Kemp gaan na die binnekamers van die Steenkamp-gesin om die volle omvang bloot te lê van die tragedie wat hy op die plaas Naauwhoek afgespeel het

Additional Info

Author Charné Kemp
Publisher Tafelberg
Place Cape Town
Year 2014
ISBN 9780624057345
Binding Paperback
Condition Very Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.