Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Morester

BookBucks Review and collect 20 points.
Pamela Jooste, geliefde en veelbekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, verskyn met Morester vir die eerste keer in Afrikaans. Die boek is die vertaling van Star of the Morning, wat in Februarie 2007 vrygestel is. Morester is die verhaal van twee susters, bruin Kaapse meisies, wat wees grootword teen die einde van die apartheidsera. In 'n samelewing wat hulle reeds eenkant toe uitskuif, loop hulle hul na hul moeder se dood teen 'n ander muur van vooroordeel vas: hul ma het onder haar stand getrou en haar suster, hulle antie Olive, gaan hulle nie inneem nie. Hulle word in die weeshuis gestop. So leer Rose en Ruby Jacobs vroeg reeds dat hulle in hierdie lewe slegs mekaar het om op te steun. Dit is 'n les wat hulle in 'n band verenig wat as iets aangrypends uitstaan in die geheel van die Suid-Afrikaanse letterkunde. Deur die weeshuis en anderkant uit hou dit hulle bymekaar, onder die wrede tong van antie Olive, deur huwelik en verhouding - tot anderkant die dood bly hulle onafskeidbaar. *Page edges slightly yellowed.*
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR50.00

Details

Additional Info

Author Pamela Jooste
Publisher Umuzi
Place Roggebaai
Year 2007
ISBN 9781415200421
Binding Paperback
Condition Good
Comments Page edges slightly yellowed.

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.