Musiek Trivia

In stock    
Only 1 left
SKU
35136
R44.00
Quick Overview
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil 'n man hê" is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens 'n optrede gesing het dat die meisie nie met 'n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis sê van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af"
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil 'n man hê" is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens 'n optrede gesing het dat die meisie nie met 'n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis sê van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af" *Page edges slightly yellowed*
More Information
AuthorJohan Stemmet
PublisherPenguin Random House
PlaceJohannesburg
Year2012
ISBN9780143530084
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsPage edges slightly yellowed
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.