My Jaar Van Vrees en Vryheid (2025)

R130.00
In stock
Only 1 left
SKU
B-0711
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Soms moet 'n mens baie verloor - en ook bereid wees om self verlore te raak - voordat jy waarlik vry kan wees. Dit is een van die lesse wat Marita van der Vyver leer toe die pandemie die mat onder haar en haar Fransman se voete uitruk en hulle noodgedwonge hulle geliefde ou huis op die Franse platteland moet verkoop. Hulle besluit om te doen waarvoor min mense moed het: om van die meeste van hulle aardse besittings ontslae te raak en ver in die wêreld te gaan reis. Want wat is meer bevrydend as die wete dat jou volgende blyplek enige plek op aarde kan wees? Daar is immers 'n groot verskil tussen huisloos en haweloos. Jou tuiste is waar jou hart ook al is, en Marita se hart lê nou op die langpad, uitgestrek oor die wêreldkaart, kloppend van nuuskierigheid oor onbekende plekname en paadjies wat bekende skrywers, kunstenaars en musikante eens bewandel het. Hoe verder sy wegdwaal van wat voorheen haar huis was, hoe meer rig sy haar innerlike kompas op hierdie voorlopers se ervarings totdat die skrywer André Gide se woorde mettertyd soos 'n helder ster bokant die verste bult hang: 'Jy kan nie nuwe lande ontdek sonder om eers in te stem om die kus vir 'n baie lang tyd uit die oog te verloor nie. My jaar van vrees en vryheid is 'n reisverhaal oor 'n sprongjaar in Marita van der Vyver se lewe - 'n sprong van veiligheid en sekerheid na vrees en onsekerheid - en ontgin 'n hele leeftyd se herinneringe van een van Afrikaans se grootste skrywers.
More Information
AuthorMarita Van der Vyver
PublisherTafelberg
PlaceCape Town
Year2025
ISBN9780624095682
BindingPaperback
ConditionAs New
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.