My Ouma is 'n Rock-Ster

R60.00
Out of stock
SKU
8063-1
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Rikus se ouma is die hoof sanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ’n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe ’n skurk probeer om sy ouma te ontvoer…

More view

You have no items in your shopping cart