'n Kas is vir Klere

In stock
Only 1 left
SKU
2454
R70.00
Quick Overview

‘n Kas is vir klere is ’n baanbrekerswerk wat die debat oor gay-regte in die Kerk en in die gemeenskap gaan aanblaas, en wat vir baie mense die deure gaan oopmaak na ’n eerliker, meer sinvolle bestaan. Terselfdertyd is dit ’n ontroerende, menslike verhaal wat enduit boei en geen leser onaangeraak laat nie.

Share
Login to earn BookBucks for sharing!

’n Kas is vir klere is ’n onverskrokke verhaal waarin Pieter Cilliers homself vierkant in die oë kyk. Hy verwoord die eensaamheid en frustrasie van ’n talentvolle, godvresende mens wat noodwendig buitestander word, die slagoffer van vrees en diskriminasie. Hy vertel van die moeilike proses van aanvaarding – veral van die self – vir ’n gay persoon in die Suid-Afrikaanse samelewing. As Christen neem hy veral die Kerk se rigiede en irrasionele hantering van homoseksualiteit onder die loep. ‘n Kas is vir klere is ’n baanbrekerswerk wat die debat oor gay-regte in die Kerk en in die gemeenskap gaan aanblaas, en wat vir baie mense die deure gaan oopmaak na ’n eerliker, meer sinvolle bestaan. Terselfdertyd is dit ’n ontroerende, menslike verhaal wat enduit boei en geen leser onaangeraak laat nie.

More Information
AuthorPieter Cilliers
PublisherHuman & Rousseau
PlaceCape Town
Year1997
ISBN9780798137317
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.