Op 'n plaas in Afrika

In stock    
Only 1 left
SKU
35339
R55.00
Quick Overview
Die stories in hierdie bundel wissel van die eerste seksuele gewaarwording van 'n kind tot die middeljarige vrou wat agterkom haar man het 'n affair, van 'n vrou se ontstemmende herinneringstog na haar jeug op 'n plaas tot die eietydse gegewe van post-apartheid Suid-Afrika waar plaasmoorde 'n werklikheid is.
Die stories in hierdie bundel wissel van die eerste seksuele gewaarwording van 'n kind tot die middeljarige vrou wat agterkom haar man het 'n affair, van 'n vrou se ontstemmende herinneringstog na haar jeug op 'n plaas tot die eietydse gegewe van post-apartheid Suid-Afrika waar plaasmoorde 'n werklikheid is. Die meeste verhale bied 'n spanning tussen die plaas as plek van vertroosting en toe-eiening, en die lewensdramas wat hulle daar of daarbuite afspeel. Daar word gesuggereer dat onder die oënskynlike idilliese lewe op 'n plaas in Afrika, onheil ook altyd teenwoordig is. Die plasing van gegewe en karakters in 'n bepaalde segment van die samelewing, met onderspeelde kommentaar daarop, het 'n ryk geskakeerde tekstuur tot gevolg. Wat die skrywer onder meer in hierdie boeiende verhale regkry, is om menslike drama wat so dikwels versluier is in 'n meer geslote samelewing, sonder melodrama en melancholie oop te skryf. Helena Gunter het op 'n Rûensplaas naby die mond van die Breërivier grootgeword en skoolgegaan in Heidelberg (Suid–Kaap). Na haar studies was sy baie jare lank 'n ondewyser in die Strand, Bellville en Stellenbosch. Hierdie is haar eerste boek.
More Information
AuthorHelena Gunter
PublisherHuman & Rousseau
PlaceCape Town
Year2007
ISBN9780798148382
BindingPaperback
ConditionAs New
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.