Plasenta

In stock    
Only 1 left
SKU
35181
R75.00
Quick Overview
Thys Krige maak mense dood. In hom dra hy daardie donker ding wat doodmaak vir hom moontlik maak. Maak dit hom dan enigsins beter as die verkragters, die moordenaars, die kinderontvoerders, die drek waarop hy jag maak? Hy weet self nie want hy is byna op daardie stadium dat hy en sy slagoffers filosofies kan raak oor die bedryf van misdaad en geregtigheid en wie se beurt dit hierdie keer is om te sterf.
Thys Krige maak mense dood. In hom dra hy daardie donker ding wat doodmaak vir hom moontlik maak. Maak dit hom dan enigsins beter as die verkragters, die moordenaars, die kinderontvoerders, die drek waarop hy jag maak? Hy weet self nie want hy is byna op daardie stadium dat hy en sy slagoffers filosofies kan raak oor die bedryf van misdaad en geregtigheid en wie se beurt dit hierdie keer is om te sterf. Dié keer is dit syne, daarvan is Krige byna seker. Maar dit is ook die een sending waarvan hy nie sal afsien nie, want dit is bloed wat hom roep, gedeelde plasenta. Daar is ’n bloedband tussen hom en Karen, ’n plasenta wat gedeelde gene dra, soveel dieper heg. Om niemand meer oor te hê nie, is die som van alleen wees. Maar as ’n halfsuster wat jy nooit geken het nie miskien nog leef, beteken dit nie jy het iemand oor nie. Venter is ’n afgetrede ingenieur en woon in die Dinokeng-bewaria buite Pretoria. Plasenta is sy vierde roman in die Thys Krige-reeks. Benewens sy vroeër werke het hy hom met sy jongste drie romans –Dieper as die bloed, Ou bloed en Waar boosheid broei – as een van die voorste misdaadskrywers in Afrikaans gevestig.
More Information
AuthorPeet Venter
PublisherLAPA Publishers
PlacePretoria
Year2015
ISBN9780799373790
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.