Sjokoladesoene

R40.00
Out of stock
SKU
36070
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Jessie Jansen het ’n lyf wat vir niks skrik nie, maar deesdae het sy die selfbeeld van ’n verwelkte blom in ’n vullisdrom. Gelukkig sit haar kurwes op die regte plekke danksy goeie gene, want sy is verslaaf aan sjokolade en dit word al hoe erger. Haar man het haar immers vir ’n jonger dolla gelos en sjokolade is troos vir die siel. Hulle kan hulle kokaïne maar hou, het sy al dikwels gedink, hulle dagga, hulle sigarette, selfs al die drank in voorraad van ’n gemiddelde kroeg – daar is niks wat jou op so ’n high kry soos sjokolade nie. ’n Talentsoeker sien haar raak en maak aan haar ’n aanbod om model te wees vir ’n reeks skoonheidsprodukte van Love Incorporated wat gemik is op die ‘gewone’ vrou. Die boodskap wat die maatskappy wil oordra, is dat elke vrou uniek is en dat ’n vrou met kurwes net so mooi en selfs mooier kan wees as die modelle wat gewoonlik op advertensieborde verskyn. En so begin Jesse se nuwe lewe. Iewers in haar agterkop is sy vreesbevange oor wat haar kinders en haar eks sal sê as hulle moet hoor wat sy met haar middeljarige lyf van haar gaan aanvang. Maar selfs op ’n weggooivrou wag daar soms ’n avontuurtjie as sy dit waag om uit haar kokon te klim wanneer sy langs ’n man in sy Thunderbird beland en oor die drumpel van sy weelderige woonstel stap. Al weet sy ook Bruno Baumann verkies eintlik sappige jong blaartjies en trek sy neus op vir vroue wat veertig nie weer sal sien nie. Toe dinge begin skeefloop, wens Jessie sy het hom nooit ontmoet nie.
More Information
AuthorKristel Loots
PublisherLAPA Publishers
PlacePretoria
Year2010
ISBN9780799345766
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsName inscription on first page; Corner curled
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.