Skeppende tuinmaak met inheemse plante

R70.00
Out of stock
SKU
35101
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Skeppende tuinmaak met inheemse plante is 'n handleiding van onskatbare waarde vir Suid-Afrikaanse tuiniers. In hierdie omvattende gids beveel die bekende tuinboekskrywer Pitta Joffe die gebruik van Suid-Afrikaanse inheemse plante aan in tuine en parke, langs paaie en op enige plek waar uitheemse plante vroeer verkies is. Met 'n baie praktiese benadering en die gebruik van simbole, verspreidingskaarte, grootte van die plant en blomkleur lei sy die leser na die korrekte plant vir 'n sekere doel, of dit nou 'n boom, struik, eenjarige, meerjarige, ranker of waterliewende plant is. Die inligting is maklik om te vind en eenvoudige stappe neem die leser na die geskikte plant vir 'n gegewe plek. Bome en struike is volgens grootte en vorm gegroepeer, en waar kleur die oorwegende faktor is, is plante volgens blomkleur gerangskik. Die boek dek meer as 300 plante, almal met die pragtigste kleurfoto's wat die hele plant toon asook bepaalde kenmerke soos blomme, vrugte, blare en bas. Die teks behels 'n beskrywing van elke plant, die gebruike daarvan - met inbegrip van medisinale gebruike, staaltjies en volksoorleweringe - en wenke vir die kweek van die plant. Inleidende hoofstukke dek onderwerpe soos die kweek van plante van saad en steggies, tuinmaak in die verskillende klimaatstreke en die gebruik van inheemse plante om voels en insekte na die tuin te lok. Hierdie omvattande boek is 'n moet vir tuiniers, tuinboukundiges, landskapontwerpers en enigeen wat by die kwekerybedryf in Suid-Afrika betrokke is. *Corners curling slightly; edge wear*
More Information
AuthorPitta Joffe
PublisherBriza Publikasies
PlacePretoria
Year2003
ISBN9781875093366
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsCorners curling slightly; edge wear
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.