Skrikkelmaan

In stock    
Only 2 left
SKU
35150
R65.00
Quick Overview

Beate Sonnekus se lewe verander hand- omkeer toe haar pa in 'n motorongeluk sterf. Die rykmansdogter met die hartseer oë is alleenerfgenaam en staan meteens aan die hoof van die magtige Sonsoeker Ondernemings. Saam met die spanning van hierdie nuwe verantwoordelikheid, ontwikkel sy simptome wat met posttraumatiese stres verband hou. Die aantreklike geneesheer, gunsteling onder die elite se vroue, het nie goeie nuus vir haar nie en dit laat Beáte se lewe aan skerwe spat.

Beate Sonnekus se lewe verander hand- omkeer toe haar pa in 'n motorongeluk sterf. Die rykmansdogter met die hartseer oë is alleenerfgenaam en staan meteens aan die hoof van die magtige Sonsoeker Ondernemings. Saam met die spanning van hierdie nuwe verantwoordelikheid, ontwikkel sy simptome wat met posttraumatiese stres verband hou. Die aantreklike geneesheer, gunsteling onder die elite se vroue, het nie goeie nuus vir haar nie en dit laat Beáte se lewe aan skerwe spat.

Sy sien en hoor onverklaarbare dinge, sy weet nie meer of haar verbeelding haar parte speel nie. Daar is verskeie aanduidings dat haar pa nog leef, of is dit die pas gediagnoseerde siekte wat sinsbedrog veroorsaak? Eienaardige dinge gebeur in die sakeonderneming, gevolg deur inligting wat haar tot in haar siel skok. Haar impulsiewe huwelik dra by tot haar verwarring en later weet sy nie of sy enigeen meer kan vertrou nie. Toe sy Heidebaai toe ontvlug om helderheid te kry, ontdek sy dat liefde en passie nie ophou bestaan as mens weet jy gaan binnekort sterf nie. Of sy lank genoeg gaan leef om dit te ervaar en uit te leef? Waarskynlik nie. Bowendien is dit nie billik teenoor die man van haar hart om toe te gee aan die liefde nie, En oor alles hang die donkermaan, die tweede keer in een maand...

More Information
AuthorBets Smith
PublisherLAPA Publishers
PlacePretoria
Year2014
ISBN9780799351682
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.