Smit Motors

R70.00
Out of stock
SKU
35009
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Jou buurman dink hy besit die polisie... Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou maar Petra gaan - heel nuuskierig - kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie. Daar aangekom ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Dié einste slagter is ook die buurman - hy is ’n vroueslaner en hy skeep sy seun Monty af - maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop. Petra wat baie lief was vir haar oupa wil nie die erflating aan so ’n persoon verkoop nie en ’n mini-oorlog breek uit. Dinge word nog moeiliker toe Arno - ’n reus van ’n man met die psige van ’n kind - aan haar deur kom klop. Hy wil help. Die reus maak homself tuis en word vriende met die slagter se seun Monty. Petra hoort nie in hierdie dorp nie. Sy mis haar mooi meisie en die roman wat sy wil skryf bly tweede kom in die oorlog met die slagter. Die slagter hoort wel op die dorp. Hy ken die polisie en intimideer almal. Sal die vreemde Petra en haar twee nuwe maats Arno en Monty die oorlog kan wen? Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter so ook is die Johanna Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan - ʼn kunstenaar - vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark. Nog ’n perspektiefkarakter. Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal? Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou terwyl die leser die speurwerk moet doen wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is - Wie s’n? *Bottom light edge-wear; Front cover slight upward lift*
More Information
AuthorRéney Warrington
PublisherLAPA Publishers
PlacePretoria
Year2019
ISBN9780799394566
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsBottom light edge-wear; Front cover slight upward lift
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.