Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Soos Saad Op Die Wind

BookBucks Review and collect 30 points.
Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van OCyn vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk OCo Pa en Ma het mekaar lief, hul seuntjie is goed aangepas, en finansieel is hulle goed daaraan toe.Hierdie idilliese prentjie spat binne oomblikke aan skerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa OCo wat tydens Joey se geboorte in die tronk was OCo nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie."
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR40.00

Details

Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van ‘n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk – Pa en Ma het mekaar lief, hul seuntjie is goed aangepas, en finansieel is hulle goed daaraan toe. Hierdie idilliese prentjie spat binne oomblikke aan skerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa – wat tydens Joey se geboorte in die tronk was – nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie. ‘n Regter beslis dat Joey moet terug gaan na sy biologiese ouers toe. Die Campbells is verpletter, en prober alles binne hul vermoë om Joey te behou. As dit onafwendbaar lyk dat hulle hom gaan verloor, beraam Jack ‘n desperate plan om sy gesin bymekaar te hou…

Additional Info

Author Karen Kingsbury
Publisher Struik Christelike Boeke
Place Cape Town
Year 2007
ISBN 9781415301654
Binding Paperback
Condition Good
Comments Small fold on front cover.

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.